<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><author>Philip Moolman</author>
<key>E</key>
<lyrics>[V1]
.E                                   B
 Ek wonder wat die dag vir my gaan bring
.                              E         A        B
 Ek wonder hoe die dag gaan uitddraai as ek net sing
.     E                             B
 Ek wonder wat die dag vir my gaan gee
.                           E         A        B
 Ek wonder waarvoor ek gaan ja sê en waarvoor nee

[C1]
.            E               B
   Ek het 'n Pa, Pa, Pa, Pa, Pa
.                           E                     B
   Al kan ek Hom nie altyd sien nie ek weet Hy's daar
.           E               B
   Hy is my Pa, Pa, Pa, Pa, Pa
.                           E                   B
   Hy gee my wat ek nie verdien nie ek mag maar vra

[V2]
.E                             B
 Soveel dinge wat ek graag wil he
.                       E         A     B
 Soveel dinge wat die wêreld vir my wil sê
.   E                           B
 Soveel dinge wat ek graag wil doen
.                              E         A       B
 Maar wat daarvan as God die wêreld deur my wil soen

[C2]
.            E               B
   Ek het 'n Pa, Pa, Pa, Pa, Pa
.                            E               B
   En dat ek vir die wêreld omgee is wat Hy vra
.            E              B
   Hy is my Pa, Pa, Pa, Pa, Pa
.                             E                 B
   Ek weet as ek my hart vir Hom gee sal Hy my dra
.       B
   (my liefdevolle ......)

[P1]
.   E
   Abba, Abba
.           A
   Hy's my Abba, Abba
.           E               B
   Hy's my Abba, Abba Vader-Pa
.          E
   Hy is liefde, liefde
.          A
   God is Liefde, liefde
.           E                   B
   En dis liefde wat Hy van my vra

[V3]
.E                                      B
 Die appel val nie ver van die boom af nie
.                      E       A       B
 Hy is die groot skoenmaker ek dra Sy skoen
.E                                     B
 Die appel val nie ver van die boom af nie
.                   E           A      B
 Dis waarvoor ek gemaak is dis wat ek doen

[P2]
.           E               B
   Hy is my Pa, Pa, Pa, Pa, Pa
.                   E            B
   Ek is gemaak om Hom in my te dra
.           E               B
   Hy is my Pa, Pa, Pa, Pa, Pa
.                         E                 B
   Wanneer ek die wêreld liefhet dan is Hy daar

[C3]
.               E               B
   Hy's ook jou Pa, Pa, Pa, Pa, Pa
.                   E             B
   Jy is gemaak om Hom in jou te dra
.            E               B
   Hy is jou Pa, Pa, Pa, Pa, Pa
.                     E                 B
   Wanneer jy iemand liefhet dan is Hy daar

[B1]
.  C#m
   Wat ookal die wêreld dink
.  A
   Wat ookal die wêreld sê
.  E                    B
   Jy weet, jy weet wat jy wil hê
.  C#m
   Wat ookal die wêreld glo
.  A
   Wat ookal die wêreld vra
.  E                    B
   Jy weet, jy weet wie is jou Pa

[P3]
.            E
   Hy's jou Abba, Abba
.          A
   God is Abba, Abba
.            E               B
   Hy's jou Abba, Abba Vader-Pa
.         E
   Hy is liefde, liefde
.           A
   God is Liefde, liefde
.           E                   B
   En dis liefde wat Hy van jou vra

[C4]
.         E
   Hy is Abba, Abba
.          A
   God is Abba, Abba
.           E                 B
   Hy's ons Abba, Abba, Vader-Pa
.           E
   Hy is liefde, liefde
.            A
   God is liefde, liefde
.           E                   B
   En dis liefde wat Hy van ons vra

[V4]
.E                             B
 Wat is dit wat jy vandag wil doen
.                         E          A       B
 Wat daarvan as God die wêreld deur jou wil soen?</lyrics>
<title>Abba-Vader Pa</title>
</song>